Heimwee
Die winkel

Herinnering 1

Ons begin met die tydskrif: gedruk op aanvraag en oral in Europa gepos.

Heimwee-geskenkbespreking vir ’n werkswinkel, met geborduurde blomme
Geskenk

Gee ’n werkswinkel as geskenk

Vaste tema, datum en tyd

Kies een van ons aangekondigde werkswinkels en bespreek ’n plek vir iemand anders. Die ontvanger kry ’n geskenkbespreking met al die besonderhede.

Binnekort in die Heimwee-winkel

Die reuke en smake van onthou.

Ons begin met Herinnering 1. Mettertyd maak ons die winkelrakke vol met produkte wat hul oorsprong in ou resepte en onthougeure het. Met sorg gemaak en elkeen met ’n storie van sy eie.

Hou my op hoogte
Vickie skil pere in haar groen kombuis
Wie is ek?

Hallo, ek is Vickie

Vir 21 jaar was ek die kosredakteur van een van Suid-Afrika se grootste tydskrifte. Tydskrifte was nog altyd my eerste liefde.

Lees meer oor my