Heimwee
HeimweeTydskrif
Die tydskrif

Herinnering 1

“En as jy sê heimwee kan na ’n tyd, ’n plek of ’n mens wees, dan sê ek vir jou: vir my is dit Heimwee. Vasgevang in sepia.”

±130Bladsye
DrukOp aanvraag
EuropaOral in Europa gepos
Inhoud

In hierdie uitgawe

  1. 03Heimwee.Inleiding
  2. 05“Skelmhel”Karamel
  3. 06SkorsiesGroente
  4. 16My Ma se MelkkosPoeding
  5. 25MosbolletjiesBak
  6. 32My ma se kragsopSop
  7. 40Witkoek & BruinkoekKoek
  8. 120KarmenaadjieVleis
  9. —Expat-indeksGids

Blaai deur

Swiep →
Bladsy-uitleg: Melkkos
Melkkos · bl. 16–17
Bladsy-uitleg: Witkoek en Bruinkoek
Witkoek & Bruinkoek · bl. 40–41
Bladsy-uitleg: Pampoenkoekies
Pampoenkoekies
Bladsy-uitleg: Koel Kopie en Melkkos
Koel Kopie
Die redakteur strooi sout oor ’n hoender in ’n rooi oondbak
Heimwee is nie net onthou nie. Dis die pyn van onthou.

Bestel Herinnering 1

Gedruk

Die tydskrif

  • Op aanvraag gedruk
  • Oral in Europa gepos
  • ± 130 bladsye
 
Binnekort

Intekening

  • Elke nuwe Herinnering by jou deur
  • Eerste op die lys vir nuwe uitgawes
Hou my op hoogte
Vickie skil pere in haar groen kombuis
Wie is ek?

Hallo, ek is Vickie

Vir 21 jaar was ek die kosredakteur van een van Suid-Afrika se grootste tydskrifte. Tydskrifte was nog altyd my eerste liefde.

Lees meer oor my